Winkel — Afrikanerman
In voorraad · Takealot · Kindle · Winkels

Beskikbaar teen R350

KOOP AFRIKANERMAN

Nou beskikbaar op Takealot, Amazon Kindle en by winkels regoor die land

R350 · Sagteband · 268 bladsye

Sagteband — R350

Bestel jou eksemplaar nou. Boeke is in voorraad en word binne 1–2 werksdae gestuur.

Afrikanerman
In voorraad
TitelAfrikanerman
SkrywerMart-Marié Uys
FormaatSagteband · 268 bladsye
E-boekKindle · Amazon
ISBN978-1-0492-6227-7
BeskikbaarheidIn voorraad
VersendingBinne 1–2 werksdae

Koop die gedrukte boek op Takealot (aflewering landwyd) of by 'n winkel regoor die land — of laai die e-boek af op Amazon Kindle.

Koop op Takealot — R350 → Koop op Kindle (Amazon) → Of koop by 'n winkel →

Koop aanlyn

Bestel Afrikanerman op Takealot

Verkies jy om te bestel by 'n platform wat jy reeds ken en vertrou? Afrikanerman is nou beskikbaar op Takealot — met veilige betaling, kopersbeskerming en aflewering reg tot by jou deur, landwyd.

  • Veilige aanlyn betaling met kaart of EFT
  • Takealot-kopersbeskerming op elke bestelling
  • Aflewering landwyd — reg tot by jou deur
  • Optel by 'n Takealot-punt naby jou
  • Betaal met Takealot-krediet of -kaart
  • Volg jou bestelling van begin tot einde
Koop nou op Takealot →

Jy word na Takealot geneem om die bestelling te voltooi

Afrikanerman op Takealot
Takealot-prysR350
Sagteband · 268 bladsye
Bekyk op Takealot

Ook as e-boek

Lees Afrikanerman op Kindle

Verkies jy 'n e-boek? Afrikanerman is beskikbaar op Amazon Kindle — lees dit dadelik op jou Kindle, foon of tablet, enige plek ter wêreld.

Koop op Amazon Kindle →

Jy word na Amazon geneem

Drie maniere om te koop

  • · Gedrukte boek op Takealot — veilige betaling, kopersbeskerming en aflewering landwyd
  • · E-boek op Amazon Kindle — lees dadelik op jou Kindle, foon of tablet
  • · By 'n winkel — reeds in voorraad by verskeie winkels regoor die land (sien hieronder)
  • · Bel die winkel vooraf om voorraad te bevestig, of koop gerieflik op Takealot of Kindle

Liewer in 'n winkel koop?

Die boek is reeds by verskeie winkels regoor die land in voorraad — geteken en gereed. Bel die winkel vooraf om voorraad te bevestig.

Pretoria · Hatfield

Protea Boekwinkel

1067 Burnett Street, Hatfield, Pretoria, 0083

navrae@proteaboekhuis.co.za

Op kaart →

Pretoria · Montana Park

Graffiti Books & Stationery

Shop 3, Zambezi Junction, Cnr Breed Street & Sefako Makgatho Drive, Montana Park, Pretoria, 0159

Tel: 012 548 2356

Op kaart →

Pretoria · Voortrekker Monument

De Afrikander Handelshuis

Voortrekker Monument, Eeufees Road, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027

info@handelshuis.co

Op kaart →

Wes-Kaap · Oudtshoorn

Beans About Coffee Hoogstraat

136 Hoogstraat, Oudtshoorn, 6620

Ma–Vr · 06:30–17:00

beans@herrie.co.za

Op kaart →

Gauteng · Brakpan

Golan Shooting Range

1 Pfuhl Street, Sherwood Gardens, Brakpan, 1541

Voorraadbevestiging: verkope@afrikanerman.co.za

Op kaart →

Mpumalanga · Kaapsehoop

Nagkantoor Kuierkroeg

Kantoor Street, Kaapsehoop, 1209

Isobel Jackson

+27 72 450 1992

Op kaart →

Oos-Kaap · Port Elizabeth

Fogarty's Bookshop

212 Main Road, Walmer, Port Elizabeth, 6070

Tel: 041 368 1425 · WhatsApp: 084 497 9774

fogartys@global.co.za · fogartysbookshop.co.za

Op kaart →

Noordwes · Hartbeespoort

Jasmyn Boekwinkel

Hoek van Jan Smuts-rylaan en R511, Meerhof, Hartbeespoort

Tel: 012 259 1183 (Opsie 1)

bookshop@jasmynplaasprodukte.co.za

Op kaart →

Wes-Kaap · Stilbaai

Tabeel Boekwinkel

Voortrekkerstraat 11, Stilbaai, 6674

Tel: 028 754 2265 · Sel: 082 552 8461

tabeel@mweb.co.za

Op kaart →

Pretoria · Shere

The Book Keeper Shop

Winkel 2C, Shere Lifestyle Centre, 4 Grahamweg, Shere, Pretoria, 0081

Sel: 083 414 4126

info@thebookkeepershop.co.za

Op kaart →

Vir klubs, organisasies, skole en universiteite

Bestel 10 of meer eksemplare teen 'n spesiale prys. Ideaal vir boekklubs, Afrikaanse organisasies, skole en universiteite.

Kontak ons vir 'n prys